Hooggenoeg vakansie huise

Contact: Mari du Toit
Cell Phone: 082 536 4530
Photo of Hooggenoeg vakansie huise

INFO

Ons het 4 vakansiehuise beskikbaar in die dorp.

We have 4 holiday houses available in town.

 

 

Die grootste, Aandrus, het slaapplek vir 12 mense, terwyl die anderĀ  7, 6 en 2 mense onderskeidelik kan akkommodeer.

The largest house, Aandrus, can sleep 12, while the other houses can accommodate 7, 6 and 2 people respectively.

 

 

R 200 per persoon / per person.

 

 

Diere welkom.

Animals welcome.

 

 

Elke huis het braaigeriewe.

Each house has braai facilities.

 

 

Beddegoed en handdoeke word verskaf.

Linen and towels provided.

 

 

Al die huise is vir selfsorg ingerig, met volledig toegeruste kombuise.

All houses are self catering, with fully equipped kitchens.

 

 

see gallery

 

Updated 8 months ago.
Back