Hooggenoeg vakansie huise

4 Verskillende selfsorg huise in Prince Albert

 

Volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg.

Diere welkom en elke huis het braaigeriewe.

Beddegoed en handdoeke word verskaf.

Aandrus

Geleë aan die bopunt van Deurdriftstraat

4 Slaapkamers – 2 met lugreëling

3 Badkamers

Slaapplek vir 12 persone

In elke lugreëling kamer is ‘n dubbelbed met nog enkelbeddens by

Teen die Randjie

Geleë te Klipstraat 8

3 Slaapkamers – 1 met lugreëling

1 Badkamer

Slaapplek vir 7 persone

Die lugreëling kamer het een dubbelbed

Oorgenoeg

Geleë te Markstraat 5

3 Slaapkamers

1 Badkamer

Slaapplek vir 6 persone

Hoofslaapkamer het een dubbelbed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens

Goedgenoeg

Geleë agter Oorgenoeg te Markstraat 5

1 Slaapkamer met dubbelbed

1 Badkamer

Slaapplek vir 2 persone

Tariewe

R 200 per persoon

Eienares – Mari du Toit

Tel – 082 536 4530

Back