When:
November 30, 2019 @ 8:00 pm
2019-11-30T20:00:00+02:00
2019-11-30T20:15:00+02:00
Where:
Showroom Movie Club
Cost:
R130
Showroom Live Show - Eric Nobbs- Doppers & Fillistyne @ Showroom Movie Club

Eric Nobbs beeld in ‘n skreeusnaakse vertolking die sonde en ergenis van die ou dorpslewe uit (Circa 1930). ” ‘n Meesterlike solovertoning! Hy slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor” (Beeld).