
Jak de Priester – Kaalvoet Mona Lisa
Die sanger/ liedjieskrywer bring 14 nuwe liedjies uit sy pen met temas van hoop, liefde, inperking en ook die komiese kyk na die hoe die wêreld oornag verander het asook ouer gewilde bekende liedjies.
Vir meer inligting, stuur gerus ‘n epos na admin@showroomtheatre.co.za
Bespreek jou kaartjie hier www.showroomtheatre.co.za