Rocco de Villiers – Lenteklavier
Pianis Rocco de Villiers vier die lente.
Met nuwe musiek, nuwe reeks sokkies, ou bekendes, nostalgie en ’n tikkie sentiment. Hy speel en gesels oor groei, nuwe idees.
Give us call: 023 541 1563
Email us: admin@showroomtheatre.co.za
Visit our website: www.showroomtheatre.co.za