Elrico Koot het ’n wonderlike RRR-projek (Reduce, Re-use, Recycle) in Prince Albert begin. Hy vat rommel en omskep dit in iets wat ons weer alledaags kan gebruik. Elrico is opsoek na mense wat graag wil help met die projek en sodoende Prince Albert kan skoon en netjies hou. Stuur gerus vir hom ’n boodskap op Facebook. Klik hier.